tag:blogger.com,1999:blog-29572504.post457494160740037519..comments2023-04-29T12:15:45.867+02:00Comments on CyphAfrica: Pylpunt en Pallo JordanPetrushttp://www.blogger.com/profile/15865825153406975684noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-29572504.post-48739458613948732542008-03-31T10:20:00.000+02:002008-03-31T10:20:00.000+02:00Ja wel, ek het in die 80s ook lang stukke met Pall...Ja wel, ek het in die 80s ook lang stukke met Pallo Jordan gesels. Hoflik en sjarmant. Maar hoe koud is die windjie...<BR/>En sal ons tog eendag leer om nie oor ons voete te val van dankbaarheid as iemand afrikaans praat nie! Dit word ook maar graag as 'n ontwapeningswapen gebruik.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-29572504.post-10861770788344222872007-07-22T09:59:00.000+02:002007-07-22T09:59:00.000+02:00Ongelukkig sit Pallo Jordan in 'n ministerie wat -...Ongelukkig sit Pallo Jordan in 'n ministerie wat - volgens my - kwalik 'n bestaansreg het. Dit is tog snaaks hoe ons bevrydigskaders "klein stukkies" Europa in die vorm van Duitse motors najaag maar ons, die Afrikane van Europese afkoms of kultuur, nie die gehug Stutterheim se naam gun nie.Petrushttps://www.blogger.com/profile/15865825153406975684noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-29572504.post-25774995288926553352007-07-12T00:52:00.000+02:002007-07-12T00:52:00.000+02:00Dis nogal 'n besonder interessante opmerking. Ver...Dis nogal 'n besonder interessante opmerking. Veral in die lig van 'n hele paar berigte wat hom as 'n voorbok van Anti-Afrikaner sentimente laat lyk. Byvoorbeeld <A HREF="http://www.news24.com/Rapport/Rubrieke/0,7718,752-801_2074477,00.html" REL="nofollow">Hanlie Retief se onderhoud met hom</A>Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-29572504.post-21713866726023163072007-07-08T13:04:00.000+02:002007-07-08T13:04:00.000+02:00Ek het toevallig verlede week by 'n sosiale geleen...Ek het toevallig verlede week by 'n sosiale geleentheid met Pallo Jordan gesels en hy is 'n baie hoflike en aangename persoon. Hy is ook nie skaam om Afrikaans te praat op 'n deftige partytjie nie - iets wat ek ongelukkig van sommige Afrikaanse kollegas nie kan sĂȘ nie...Petrushttps://www.blogger.com/profile/15865825153406975684noreply@blogger.com