tag:blogger.com,1999:blog-29572504.post5416368847392608128..comments2023-04-29T12:15:45.867+02:00Comments on CyphAfrica: Werk Google Translate regtig deur Engels?Petrushttp://www.blogger.com/profile/15865825153406975684noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-29572504.post-48339206341063411022018-07-23T19:13:59.413+02:002018-07-23T19:13:59.413+02:00Al die onderstaande is volgens my verstaan van sak...Al die onderstaande is volgens my verstaan van sake:<br /><br />'n Paar jaar gelede was die antwoord 'n redelik eenvoudige "Ja, alles werk deur Engels" (met slegs enkele kwalifikasies). 'n Paar jaar gelede het hulle wel 'n nuwe benadering geïmplimenteer — neurale masjienvertaling. Dit word opgelei met effens ander data en het aansienlik hoër stelselvereistes. Gevolglik Anonymousnoreply@blogger.com