2014-08-20

Goeie gratis Internet en niemand is daar nie

Vroeër hierdie maand het ek oor middagete op 'n weeksdag vinnig gaan kyk hoe lyk die stadsraad van Pretoria se gratis Internet (saam met Alan Knott-Craig jnr se Project Isizwe), op die hoek van Lynnwoodweg en Roperstraat by die Universiteit van Pretoria se hoofingang. Dit is heeltemal gratis en toeganklik soder wagwoord en redelik vinnig maar ek kon niemand anders sien wat besig was om dit te gebruik nie. Wat is eintlik die aanvrag vir gratis Internet?

 

Geen opmerkings nie: