2017-10-10

Wanneer is "available" nie beskikbaar nie?

Ek weet presies waarom hierdie gebeur maar ek voel dat die konsistente gebruik van available dalk vir ander kliënte van nut sal wees... Programverifikasie, enige iemand? ;-)



Geen opmerkings nie: