2009-06-08

Toiletpapier-inspekteurs gebruik perforasies

Daar word vandag op Fin24.com dat here van die SABS by vervaardigers van verdagte toiletpapier aan die Wesrand. 'n Fabriek vervaardig blykbaar rolle wat te min papier op het, en boonop ontbreek die perforasies. Volgens die woordvoerder van die SABS
"Perforations allowed the paper to be easily torn and also helped the regulator to measure it."

Is dit net ek wat die gedagte aan 'n kantoor in Pretoria, waar die here ernstig sit en blokkies tel - met behulp van die perforasies - belaglik vind? Kan mense nie 'n toiletrol optel en voel of dit lig is al dan nie?

Bron(ne)

SA toilet paper 'too short' http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=1518-1786_2527828 [toegang op 2009-06-08]

Geen opmerkings nie: